11
By Rustig on December 14th, 2009
Fees groete.
So liewe mense, gemeente lede en susters van die Koeksister Brigade, dit is daardie tyd van die jaar wat baie mense verwelkom en ander net hoop dit gaan vinnig verby. Hoe dit ook al moet wees in jou lewe is vir jou om te kies. Ek wil darem net namens die fees komitee julle almal [...]



