rss
19

Ek wil ook…

RevolutionSal dit nie lekker wees, dalk terapeuties, as die “bleek gesigte” op die Suidpunt van Afrika ook ‘n slag ‘n massa optrede hou nie? Vir geen rede, sommer net omdat dit lekker is om alles in sy hel te breek. Winkels te plunder! Te steel! Vullis dromme om te gooi en aan die brand te steek. Polisie met petrol bomme te gooi! Dink net hoe goed mens behoort te voel na so lekker uitlaat klep. Waarom tog altyd so “grênd” te probeer wees?
Watse twak is die ge-ewige “negotiations” oor alles? As ons mede burgers dit kan doen en niks gebeur nie, hoekom nie ek en jy ook nie? Ek sal my gate uit geniet om so bietjie “affirmative shopping” te doen by Woolworths. Ek wil darem dit met styl doen!

Lekker dans in die straat! My tiete skud en my holle swaai en my “rights demand”! Wat dit ook al mag wees op daardie oomblik en met lekker vol “Woolies” trollie huis toe stap.

Sal dit nie lekker wees nie?

Comments (19)

Trackback URL | Comments RSS Feed

  1. Gogga says:

    Mmmm…. Wel van wat ek kan afly is ons nie in die regte lande om te kan saamspeel nie. Ek stel voor ons potlood ‘n datum in vir die optrede en ek is ook lus vir so bietjie “affirmative shopping”.

    Kom ons gaan wys hulle hoe dit gedoen moet word. Ons het lank genoeg gekyk

    • Rustig says:

      Dit krap my net so dat ander dit kan doen, maar ons ou bleek siele kyk net en dan kom ons agterna en maak skoon en bou weer op. Hoekom nie help afbreek nie? “Affirmative shopping” is ‘n bonus!

  2. En hoe wil jy nou die klomp gemaksugtige Euro-Afrikane losskud uit hulle hiber(nasie)?

  3. Sammi says:

    Ag MyD myF, HOE het ek al hierdie wou reël en doen, maar NIEMAND wil dit saam my doen nie en een mens, kannie daai alleen regkry nie. Ek sê weer MyD myF!!! Ons praat en praat en moan en groan onder die gewig van hierdie, maar DOEN, AIKONA!! Te flippen korrek!!!
    Ek lê sommer op die ashoop en ruk my klere af.
    Laat ek liewer loop

    • Rustig says:

      Asseblief! Hou die klere aan. Twyfel of naak “mass action” die ding gaan doen. Hoe sukkel ek nou om die prentjie uit my kop te kry! :roll:

      • Sammi says:

        Laat my nou dink aan die dae toe Marat, Narcosis en Defender daar aanie begin van SSSB planne beraam het oor HOE ons die massas gaan kry om te “topple” Die vrouens sou mos kaalvoet oor die berge loop terwyl die manne die beskuit en biltong sou verorber en daar doeikant wanneer die gillende, jillende spier-draende klomp op hul afstorm sou hulle so ewe netjies net die rokkies voor gelig het. En toe sou hierdie massas mos nou flou neerval, sien jy nou. En dan sou die manne van agter die vroue se rokke hulle netso effe ontman het.
        Jip, goeie ou fantasie dae daai gewees :lol:

  4. Ek is helemaal te lui! Ek hou nie van enige vorm van oefening nie… en dan om in die son te staan?

  5. :lol: Dis ook net ‘n man wat so prakties kan dink!. Nou maar reg… Ek het geen meer verskoning nie, laat ek maar gaan pieket! ;)

  6. Zee says:

    Jis, die klink net na die regte medisyne vir my mood :)

  7. demoerin says:

    :lol:
    Dit sal nou vir jou ‘n ding afgee. Ek dink net om seker te maak ons target die regte “affirmative shopping” area, gaan ons sommer reguit Hyde Park toe.
    O jinne, ek droom al oor al daardie dinge, een trollie gaan definitief nie genoeg wees nie…. sal solank uitvind wat kos die huur van ‘n tien-ton trok.

    • Rustig says:

      Stem! Dink nie daar gaan veel “geshop” kan word as ons in Soweto gaan “tiekie draai” nie. Huur van trok is gratis, want dit word sommer “ge-high jack”.

      PS Tiekie draai is die blanke weegawe van “toyi-toyi”. ;)

  8. Sammi says:

    Ek vlieg sommer Jozi toe – ag laat WEET tog DM! Enne Rustig? Sal ons daai reël in Jan? Weer of nogsteeds?

  9. Sammi says:

    Ag my jimmel tog! Dan wil jy seker rondkarwei word inne lugverkoelde waentjie. G’n wonner Boer het geseg wat hy het nie! :roll:

Leave a Reply




If you want a picture to show with your comment, go get a Gravatar.