rss

Category: Afrikaans

33
Afrikaner professioneel asseblief!

Afrikaner professioneel asseblief!

Die laaste paar weke en dae het ek by so paar sogenaamde Afrikaner “cause” web blaaie gaan draai. Nie dat dit veel verskil van mekaar nie. Almal ry dieselfde ou perd se rug hol. Die nuwe woord “volksmoord” word tot misbruik tot op die grens van laster! Spaar my tog ‘n speenvark asseblief! Die Afrikaner [...]

5
Nuwe Keuses

Nuwe Keuses

Die tyd het aangebreek om die tasse te pak, onnodige dinge weg te gooi en nuwe rigting in te slaan. Die stofpad roep! Na amper 10 jaar se verblyf in Ierland voel ek nou dit is tyd vir nuwe dinge en ander rigting. Keuses is gemaak en nuwes moet gemaak word. Al wat ek weet [...]

16
Pienk polonie en blou eiers.

Pienk polonie en blou eiers.

Vanoggend gedurende my wandel sien ek ‘n advertensie vir een of ander toebroodjie met sulke aaklige pienk ham en nog ander “filling” daarop. Dit het my sommer weer herrinner aan dinge waarvan ek nie hou nie en tog so deel is van jou groot word en kinder dae. Ek het die meeste van my skool [...]

11
Besluite en teleurstellings.

Besluite en teleurstellings.

In die tye en dae wat dit so stil was op hierdie ou werfie, het daar baie dinge gebeur. Nie vreeslik fisies nie, meer oor wat in die gedagtes aangaan en besluite wat geneem moet word oor wat en waarheen die stofpad my nou neem. Party dae het dit geklink soos ‘n bos telegraaf in [...]

2
Naweek “blues”.

Naweek “blues”.

Die ou naweek het ook maar treurig begin. Nogal lang naweek van alle dinge hier in Ierland. Saturdag (5 Junie 2010) het ek soos ‘n wafferse slim student die tog na die universiteit onder neem om ‘n Engelse Taal toets te skryf om te sien of ek darem genoeg “grammar” ken en my “yes and [...]

8
Terug!

Terug!

Na ‘n afwesigheid wat soos ‘n ewigheid gevoel het, is ek nou weer terug met ‘n hup en stoot. Genoeg gerus vir eers en sal nou weer die pen (of “keyboard” optel en weer probeer om so paar woorde aanmekaar te slaan. Weet nie wat die resultaat gaan wees nie. Nie veel dinge het gebeur [...]

Page 1 of 612345...Last »