Naweek “blues”.
Die ou naweek het ook maar treurig begin. Nogal lang naweek van alle dinge hier in Ierland. Saturdag (5 Junie 2010) het ek soos ‘n wafferse slim student die tog na die universiteit onder neem om ‘n Engelse Taal toets te skryf om te sien of ek darem genoeg “grammar” ken en my “yes and [...]




