rss
18

Irish Soda Bread

Irish Soda BreadMy head is a bit empty tonight. So here is a recipe for Soda Bread. When I started to work in Ireland as a Breakfast Chef, one of the first things I had to make in the mornings before even thinking of bacon, egs and black pudding, was Soda Bread. Please understand I had to adjust the recipe. I find it difficult to always work with recipes. I go according to how the dough feels. So play around with it. Feel free to ask for help. This bread is on its best with Smoked Salmon and Guinness.

INGREDIENTS:

450g Plain Flour
1 Teaspoon Bread Soda (Bicarbonate of Soda)
400 ml Buttermilk
1 Teaspoon Salt

METHOD:

1. Preheat the oven to 230º Centigrade/400º Fahrenheit /Gas Mark 9.
2. Sift all the dry ingredients into a large, wide bowl, and make a well in the centre. Pour in the milk. Using the fingers of one hand, stiff and oustretched like a claw, stir from the centre to the edge of the bowl in concentric circles. The dough should be softish, but not too wet and sticky. When it all comes together, turn out on to a well-floured work surface.
3. Wash and dry your hands. Pat the dough into a tidy shape and flip over gently, then pat it into a round about 4cm (1 and 1/2 inches) thick. Gently transfer to a floured baking tray. Cut a deep cross into the loaf and prick the centre of each quarter to ‘let the fairies out’.
4. Bake for 15 minutes, then reduce the heat to 200ºC/370ºF/Gas Mark 6 and bake for a further 30 minutes or until cooked. If you are in doubt tap the bottom of the bread: it should sound hollow. Cool on a wire rack. Soda bread is best eaten on the day it is made.

Comments (18)

Trackback URL | Comments RSS Feed

  1. Jasper says:

    Ek stop by die bacon en eiers dankie. Brood so voreog in die oggend verstop die kanale het my ouma altyd gese :lol:

  2. Rustig says:

    Ek is glad nie “bacon en eiers” fan nie. Vrek oor vars koffie en vars croissant met baie botter gemaak so vroeg in die oggend.

  3. Emil says:

    Is dit darem lekker? Ek hou van Salmon en Guiness.

  4. demoerin says:

    Klink lekker,salmon altyd welkom…hou verby met die Guiness, en veral die black pudding. Elk geval, mens sal sweer ons almal vergaan van die honger soos wat ons kos deesdae bespreek. hahaha

  5. Rustig says:

    Emil, a die brood reg gemaak is, is dit regtig heerlik. Hou ook langer as gewone brood. Ek vrek oor brood. Salm is heerlik op enige vars bruin brood. Dan praat ek nie eers van Gravdlax. Seker Netjane sal ons meer kan inlig en oor die Smorgasbord.

  6. Rustig says:

    Demoerin, ek eet maar min en klein porsies. Ek is nie bang om te betaal vir kwaliteit nie.

  7. Brood is my stapelvoedsel, om een of ander rede het my tastebuds by brood vasgehak. Met regte botter. Hmmmmm, het die een gedruk en gefile. thanx

  8. Rustig says:

    Dik skyf “egte” botter op lekker warm tuisgebakte brood!

  9. Riaan Oosthuysen says:

    Bacon, Eiers en pas met ‘n lekker boereword, mmm, dit klink beter.

  10. Emil says:

    Sjoe, nou’s ek regtig honger.

  11. Netjane says:

    Hierdie brood lyk vir my na iets wat ek kan aanpak – na ‘n jaar hier weet ek darem nou wat Sweedse karringmelk is!

    Smörgåsbord en gravad lax – ja! Mag ek ‘n totale Boer wees en erken dat ek nou oorgenoeg gehad het? Karoo lamstjoppie asseblief!

  12. Rustig says:

    Netjane: Hier in Ierland is die lam baie lekker, maar met die prys kan ek die hele karoo se skaap plase koop. So ek eet maar net so een keer elke ses maande twee tjops. Ek bestel sommer maande voor ek huis toe gaan ‘n lekker skaap ribbetjie oor die kole!
    Ek dink “posts” oor kos moet verbied word. Kwyl nou die “keyboard” buitewerking.

  13. demoerin says:

    Mmmm, vars bruin broodjie met ‘n salmpie en titseltjie roomkaas en ‘n glasie verve in die ander met ‘n prawn as ‘n chaser. Nee man mense, die dag is nog laaaank.

  14. Rustig says:

    Jammer mense, maar ek dink ek moet die “comments” sluit! So kan dit nie aangaan nie.
    (Laat my dink aan iemand wat ook “comments” sluit.) ;)

  15. Wipneus says:

    Ek het gewonder wanneer gaan ek een van daardie resepte kry, waarvoor ek nou al lank terug geskimp het… Dankie ek glimlag breed ek hou baie van resepte yumm yumm :lol:

  16. demoerin says:

    Miskien die comments insluk? hahahaha

  17. ICE says:

    Soos julle aangegaan het het julle al die brood seker al op geëet! :)

    Sal maar my eie moet gaan bak! ;)

  18. Rustig says:

    Sê maar liewer niks. Begin by brood en sommige trek nou by tjops. Ek het nou klaar my nagereg geëet. Haagen-Dasz Double Choc Cookies.

Leave a Reply




If you want a picture to show with your comment, go get a Gravatar.