rss
8

Happy Birthday Guinness!

GuinnessToday Guinness Stout is 250 years old! All should drink a toast to Arthur Guinness. Started in 1795 and ten years later he exported the first Guinness to England and never to look back.

“Toast to Arthur Guinness!”

More Here: Wikipedia

Comments (8)

Trackback URL | Comments RSS Feed

  1. flippiefanus says:

    Ai, amper ‘n week in Ierland gespandeeren steed nog nie Guinness geproe nie. Sal maar weer daar ‘n draai moet maak.

  2. demoerin says:

    YAK! Kan nie die goed oor my lippe kry nie. Dit lyk en proe so asof hulle nou nog daardie eerste batch van 250 jaar terug probeer verkoop.

  3. Rustig says:

    :lol: Is regtig nie so sleg nie. Ek hou daarvan koud. Onthou dat die een wat jy in SA koop in die blikkie is elk geval nie baie lekker nie. Probeer weer. “It will grow on you!”

  4. Rustig says:

    Gehoor daarvan maar nog nooit gesien. Dit is nogal ‘n kuns om ‘n Guinness te “pour” soos hulle sĂȘ. Party “pubs” maak so klawer blaar met die skuim. Heel indrukwekkend.

  5. [...] Related Post: Happy Birthday Guinness! [...]

Leave a Reply




If you want a picture to show with your comment, go get a Gravatar.