Hello again!

Champagne Greetings to old and new readers! I cannot remember when I decided to stop blogging, but decided I have to start again or quit completely. A lot of interesting things happened while I took some time out and a few more things are on the horizon. Not sure how frequent and about what to write about. Best thing is to take everyday as it comes.

I was not sure to to continue from where I left off or start from new. As you may see new it is. Maybe I on quiet days when I can hear the echoes in my mind due to emptiness, I will dig up an old post from the bloggers grave and repost. Pretend you never read it and leave a new comment.

So Wipneus and Sammi I am back so now I want to see some life at your side as well and Flippiefanus, Africa time does come to an end. That is it for now. Enjoy the rest of the weekend, what is left of it.

Filed Under: General

Tags:

RSSComments (26)

Leave a Reply | Trackback URL

  1. Rustig says:

    Forgot to mention! Do not expect too much to soon!

  2. sonkind says:

    Is bly jy is terug! Al skryf jy net bietjie, is dit cool om net te weet jou huis is weer oop :-)

  3. Omtrent tyd dat jy weer terug is !

  4. Sammi says:

    Liewe Rustig – maggies man, jy is terug!!! Ek gaan nou sommer ‘n Wippie ding hier doen: WHOOP WHOOP – sien so daarna uit om jou goed weer te lees. Jy steek my sommer aan: waaroor sal ek skryf wonder ekke: Oor hoe om Rustig te bly tydens Visa aansoeke OF hoe om Zuma se siel te vertoorn?
    Hmmm, laat ek tog daaroor besin
    WELKOM TERUG Mater!!!

    • Rustig says:

      Sammi: Vergeet van die mense! Hulle laat nie die son opkom of sit kos in jou mond nie. Visa aansoek kan nogal ‘n drama op sy eie wees.

      • Sammi says:

        LOL Rustig! Vergeet vannie mense seg jy – ai man, dis dan juis oor die mense dat jy is waar jy is. Ek het jou dan al blou gesmeek om huis toe te kom, onthou jy nou weer?
        Hmmm ja, die Britte is maar ‘n arrogante klompie wat veroorsaak dat ek redelik demoerin vir hulle raak. En die Visa aansoek is maar net een klein puntjie – maar laat ek liewer stilbly oor die res.
        Gepraat van demoerin – WAAR is hy?

  5. Sammi says:

    Ek wil darem ook sê, dit lyk GOED (jou site) BAIE goed!

  6. Emil says:

    Nou maar goed! Ek is bly jy is terug.

  7. Johan Swarts says:

    Welkom terug! Site like nice :)

  8. Goed om jou weer hier te sien!

  9. wipneus says:

    Apologie aan Neil Diamond….

    “Hello again, hello
    Just called to say hello
    I couldnt sleep at all tonight
    And I know its late
    But I couldnt wait

    Hello, my friend, hello……”

    Jy sal nie glo nie maar dit het nou net begin reën, die eerste lente reëns. Ek is seker dis aan jou terugkeer te danke! ;)

    Wel ek het uhmmm nog die ego in die kop… please be patient we have a technical problem …. :razz:

    Ek is bly jy’s terug en jou blog lyk goed!!

  10. flippiefanus says:

    Hi Rustig, ek is toevallig op die oomblik hier in jou geweste. Ek is sedert Saterdag in Galway en vertrek weer Donderdag vroeg terug Engeland toe. Sou nogal graag wou kom hello se as ek kon maar dit lyk nie vir my ek gaan dit kan regkry nie.

    Bly om te sien jy is weer aktief met die blogging.

  11. Zee says:

    Dis omdat ek dit nou eers ontdek het :) En ek loer heeltyd op my reader na die ander .net twee, maar nee, jy kry to vir jou ‘n .com :)

Leave a Reply