The right road?
I am sure most of us, when we were at school had big plans and ideas what we would like to achieve and do in life. I am sure that most people reached or are on the right track of the goals they set for themselves. Some can look back and pat themselves on the back with a well done. I was the same, but during the years my route changed. I must be the only adult in the world with the attention span of a five year old. I have done most what I aimed to do, the rest I put on hold. During the travels of life I came across a few things that did have a huge influence on me and made me do big changes. I am not a university educated person, neither do or ever had I owned a house or a car or have vaults full of money. All these items were on my list of to-do items when I were at school. After my two years serving “king and country”, I had a change from university to Technikon. (Think they are extinct institutions now.)
Early in my life I started to have very little desire to collect material things. Why do I need a house if I am not going to live in it? A car if I have no need for it? The biggest contributor to this attitude must have been the fact that for the last 15 years I have moving around more times than a nomad with his camels in the desert. It just become easier to pack up and move on. I know that it is easier if you do not have children as the responsibility is only towards oneself. I have to admit that I became a bit content with life and its offerings. No ambition? I do not know. Never thought about it. I wonder if things would have been different if I was married and had children? One can never say.
Now after nine years in Ireland the urge to pack the camel and move on is stronger than ever before. Time to start a complete new journey, new road with new things. Does this decision make me less successful because I never really completed the first one?
How many complete their journeys they set out for themselves? How many is still on the right road? How many got side tracked due to incidents in their life’s or just because they are like me, attention span of a five year old. How many got stuck in a box because they believe that is what life is meant to be?
Are you on the right road?



The journey is only complete, the day you are nailed shut in your coffin. Because we are each our own person, complete individuals, with different thoughts, believes, values etc. etc. , your success can only be measured in your own eyes. It is an answer you owe yourself, as nobody else but you are qualified to answer it.
Ag ou Krok… Ek ly erg aan die “what if” sindroom want ek het REGTIG droog gemaak in my jeug en dit het gemaak dat ek op baie uitgemis het. Niemand behalwe ek is te blameer vir daai een nie… ek het net oningeligde besluite gemaak…was oorhaastig en alhoewel ek dit verpes as mense dit as verskoning gebruik…is dit ongelukkig waar…speel depressie ‘n rol.
MAAR… gelukkig kan ek nou aan ‘n ander journey werk… dankie tog die lewe loop net draaie en ‘n mens loop nooit in doodloop strate in nie!
Hierdie keer sal ek egter BAIE… BAIE meer verantwoordelik wees met my tweede kans. Koester as’t ware!
@GvS: Mens kan jouself in ‘n depressie in dink met die “what if..”. Ek is bietjie later in die lewe geleer dat ons liewer moet konsentreer op wat ons het en nie oor wat ons wil hê nie. Dit is soort van vrede maak met dinge en liewer konsentreer oor hoe om te gebruik wat ek ken en het tot voordeel van ander en jouself. Ons is maar te gretig om na ander te kyk en dan lewe te probeer lei soos hulle.
Ek werk vir baie ryk persoon al vir nege jaar lank en in laaste paar jaar besef dat daar is niks wat hy het wat ek in belangstel nie. Dit is net sy rykdom wat hom maak wat hy is, verder het hy niks.
Weet jy krok… Gelukkig het ek al geleer geld kan baie evil wees en stem saam sat dit jou nie noodwendig gelukkig sal maak nie.
Die tekortkominge in my lewensdrama of komedie by tye vewys na die verkeerde beroepskeuses, skool rekord (ek het helemak uitgehak) en verhoudings… Daai boustene wat ‘n goeie en vol lewe moet bou was net nooit daar nie.
Weet nie hoe gelowig jy is nie… Maar ek glo dat die vyand hierdie what if’s gebruik om jou toekoms geluk te steel want dit hou jou terug in die verlede.
Hoe se hulle… I am a very good bad example en miskien is my doel in die lewe om as voorbeeld vir ander te wees.
Sterkte met jou besluit. Ek glo jy weet dat jou skatte in jou hart le en nie jou gatsak nie… so weet jy mos of jy huis toe kan kom.
Ek daar dog ek toe ek is die enigste een wat sulke vrae vra! Ons moenie so baie in die verlede rond spit nie. Gister voorsien die boustene vir vandag sodat more beter kan wees.
The road to … [nowhere][somewhere]?
Wanneer is jy op die pad hiernatoe?
Oor ses weke! Dan is ek by die huis vir 5 weke of sommer vir altyd!
Rustig
Ekke wou ‘n w^reldberoemde model word, en toe ‘n moviester, en toe ‘n kunstenaar en toe ‘n scoop skrywer en toe…
Word ek maar wat ek is.
Met terugblik en allie jare agter my, indien ek moes oorkies, weet ek nogsteeds nie WAT ek werklik sou wou kies nie.
Party van ons loop maar met die voete waar die lewe ons lei.
En ander baklei daarteen – nie genoeg ambisie nie? Ek glo nie – miskien juis die begeerte om dinge anders te doen.
Sommer vir altyd seg jy
Vir altyd is maar kort tydtjie vir iemand met die gedagtegang van ‘n 3 jarige.
Ai, ja. My paadjie het nie geloop soos ek dit gevisualize het nie. Ook baie keer deur my eie domgeit. Maar hel, imagine hoe boring die lewe sou wees as alles uitwerk NES jy dit wou he?! Nee wat, so bly mens op jou tone.
Ja wat, As ek so kyk na al die mense met hulle baie karre en geld waarmee hulle kan doen wat hulle wil (celebrities) is ek partykeer maar lby ek het wat ek het en nie meer nie. As jou voete net wil pad vat doen moet jy dit doen. Die innergeluk is die belangrikste.
Ek kan se dat as my paaidjies nie koers verander het soos dit het nie was dit dalk nie so lekker lewe nie en het ek dalk nie genoeg waardeer nie.