rss
10

Save to lose it!

Homeless ChildIn this modern day we live, more people are broken by self-centredness. The only important thing that matters today are the big and wonderful me! What can I gain from this life or in the position I am held? It is a constant battle to undermine each other and to be the centre of attention. Is this why the human race has become so unhappy and “sick” these days? The more we concentrate on ourselves, the more we go to pieces, not only in spirit, but also in mind and body.

It is if self-centred people are a magnet to attract unhappiness and causes a ripple effect in their surroundings, making everyone they come into contact also miserable. They may draw attention and what comes with it to themself, but it seems that sadness, disillusionment follows suit in the physical as well as spiritual form, only to leave them empty and bitter.

Are there no more joy left in us, the supposedly crown of creation, to live away from the self and towards each other? What a sad and empty world we are creating at this day and age.

Maybe there is much truth in the following:

For whoever wants to save his life will lose it…

Comments (10)

Trackback URL | Comments RSS Feed

  1. Much respect! Slaan jy die spyker oppie kop. Ek dink dis sooo waar, want min mense kan die teendeel bewys met die lewes wat hul leef.

    • Rustig says:

      GvS: Ek vind dit is regtig ‘n “siekte” wat al hoe meer voorkom vandag. Ons vertrap mekaar, steek mekaar in die rug net om eie gewin. Ek vind dit veral by my werk plek. Hartseer is al wat ek kan sê.

  2. demoerin says:

    Ek is so bly dat ons ‘n klein, close-knit groepie by die werk is, en die algemene milieu is geskep dat jy enigiets reguit met enige persoon kan uitpraat, en dan is dit verby, vergete. Dis is nie nodig om iemand in die rug te steek, of agteraf van te skinner nie. Ons vloek en skree openlik, en kry dit oor en verby. Ek was nog nooit so gelukkig by enige werkplek nie.

    • Rustig says:

      Is nou nie so gelukkig nie! 200 personeel so jy kan jou indink oor die gekke spul. Dit is hoekom dit tyd geword het vir my om aan te beweeg. 10 jaar vir diesefde maatskappy is ook baie lank. Ongelukkig is skreeu en vloek taboo in die werkplek.

      • demoerin says:

        Dis sad… oor die vloek en skreeu, dit werk soos ‘n bom, geen maagswere of enigiets, alles kom uit in die goeie ou Meditereense manier.

  3. Gogga says:

    Dit is nogal snaaks hoe net vanoggend toe ek verby die baie mens in die underground loop ek dieslefde ding gedink het van mense is net nie gelukkig nie.

    Ek het besef toe ek is net so blerrie donker en ongelukkig.
    Tog het ek baie om voor dankbaar en gelukkig oor te wees.
    Ek dink ons moet maar met ons eie begin gelukkig wees hopenlik sal dit aansteeklik word net soos ongelukkigheid die massas onder kry.

    • Rustig says:

      Is so. Ek self is ook nie so “holier than thou” nie. Die laaste tyd probeer ek regtig om liewer op dit te konsentreer wat ek het en minder op wat ek dalk wil hê. Is nie maklik nie, veral as daar gedurig een of ander swartgallige hel altyd om die hoek wag om jou “bubble” te bars.

  4. Sammi says:

    Praat jy waar Rustig…praat jy waar.
    Maar ek het soveel geleer die laaste ruk. Geluk kan beslis nie gekoop word nie. Geluk is ‘n houding teenoor die lewe. So ook donkerte.
    Ek onthou laasjaar toe Grootseun weereens vir my daar in julle w^reld vertel het: Mams mors jou tyd om met hierdie mense te wil praat (dis nou op die Underground) hulle is maar net suur. Maar dan kan mens nie help om te dink dat ‘n baie ou nasie wat deur ‘n miriad van oorlewing moes ploeg nie en deur bitter grys winters moet leef, anders kan wees nie.
    Ek bedoel, waar is die spontaniteit van net kan LEEF daar werklik moontlik?

Leave a Reply




If you want a picture to show with your comment, go get a Gravatar.