Things you only did once.
Rustig | Nov 30, 2009 | Comments 17
Ever wondered about things you did in life? Those things you only did once, but will remember. Nothing special. Nothing that will make you famous, but it was for that moment. The “it was not planned, but happen” things. I can probably make a list the length of a toilet roll. Instead decided to shorten it to the ones that I will always remember.
Most of this happen during my backpacking adventure when I was still young enough to bend down to tie my shoes without the sound of joints creaking.
- Being attacked by an over sexed swan on the shores of Lac Léman, better known (incorrectly though) as Lake Geneva. I came second and lost my sandwich.
- Fell asleep on the last train from Graz (Austria) to Vienna. Woke up when train crossed the border into Switzerland. Had to change my holiday plans.
- Working with a friend as a janitor (cleaners) after hours in a “bath house” in London. Rest best left for your imagination. One of three jobs had to make enough money.
- Eating spicy calve brain’s soup in Hungary, not being able to read or speak the language. Be careful in future to point out to a dish that looks nice and mention that you want it.
- Going for a swim on hot summers day in a lake not knowing it is for nudist only. Moral is when in Rome do as the Romans. I was young and thought I look sexy.
- Sharing a meal of bread and salami with a street kid in Budapest. The look in his eyes was something to remember. I kept the wine for myself.
- Being able to attend a performance of Aida at the Wiener Staatsoper. It was only a dress rehearsal before the big opening. To me it was the real thing.
- Getting lost in pouring rain in the Black Forest. Lesson: Always follow the signs and not your own head.
These are only random things I remembered. There are many more, some bit more embarrassing as others. I am not going to tag anyone, but it will be interesting to see what you can come up with.
First Posted: May 2009
Filed Under: General

O aarde, ek moet se die dinge wat eerste in my kop ingekom het was nie so nice soos joune nie. Dit was wilde goed wat ek dankie tog net een keer gedoen het . . .
Mens doen dit net eenkeer, maar dit wil nie sê mens moet ophou nie.
Jy is voorwaar bevoorreg …….die wêreld gesien en beleef. Hoe saai en onopwindend lyk my ou lewetjie nou. Hou vas aan jou herinneringe, niemand kan jou daarvan ontneem nie. Groete
Marietjie: Is seker interessante lewe, maar ek moet erken is nie lewenswyse wat jou ni gaan laat ryk (materieel) aftree nie. Dit is seker iets wat as jy daarvan hou dan is dit moeilik om afstand te doen.
Mmmm, sal weer bietjie gaan dink – dit voel skielik so dejavu-erig…
Ek neem aan sekere dinge bly liefs in die “kis van verlede” gesluit.
Ek was eenkeer in pofadder
Sorry! Een beter! Ek was al op Kammieskroon! Hoofstraat loop dood op die rugbyveld!
nee die goed wat ek een keer doen is daar ‘n rede vir net die een keer… Die wat lekker is probeer ek meer gereeld doen.
Ek het een Desember vakansie in Parys deur gebring… dis nou FS Parys… met geen entertainment nie en drie woelige kinders… Fok… NOOIT OOIT weer nie… nie eers met my EIE kinders nie! My lewe nog nooit so warm gekry nie.
Ek het ook met die bus Knysna toe gery. Ek dog dit kan net ‘n adventure wees… toe breek ons af in Welkom… 6 ure delay! SES!!!!!
wat ons langs die pad moes sit en wag.
Klink meer na Safari Gvs! Dink net daaraan, so sleg soos dit was so lag ons daaroor in die toekoms.
Ja-nee…. nou kan ek lag, maar toe! Goeie hel… gelukkig het ek daai tyd nog gerook… Daar was net nie alkohol naby nie…ek vermoed dis waar dit fout gegaan het!
OK, ek het so bietjie gaan dink.
Ek het al ‘n halwe aand Maart in Hyde Park (Die park in Londen, nie die shopping centre) geslaap.
Ek het al, sonder ‘n paspoort by my, amper die cruise ship in Malaga verpas (Hulle het die gangplank agter ons opgetrek)
Ek het al Nude-Touch Rugby op San Lameer se strand gespeel (Ek dink ek is nog steeds nie meer welkom daar nie)
Ek moes laas jaar ‘n traffic cop bribe om nie in die tronk te slaap nie.
Ek het al een keer verdrink, toe ek so 3 was in ‘n septic tank op die plaas, gelukkig vir julle kon hulle my resuscitate (en het ek nou ‘n pragtige gesonde vel
).
Ek het al ‘n nag in Paddington hospitaal op ‘n drip deurgebring na ‘n deurnag-sport-op-tv-in-die-pub naweek.
Ek en twee vriende het ‘n illegal, na-ure bar vanagter ‘n hostel se ontvangstoonbank gerun.
Ek en my neef het ons boeties op hulle rue laat lê, met planke dwars oor hulle bors as fiets-ramps (Ek kan dit nie onthou nie, maar my broer en nefie wel – seker die sielkundige letsels?)
Sjoe, eintlik was my lewe baie meer exciting as wat ek gedink het. Goed dit is my bydrae, ek moes hard dink oor watter goed my nie meer in die kak kan kry nie….
Ek het een keer op ‘n vliegtuig geklim en ek is nou nog weg!!
Girl: ek was een keer op ‘n troue in Parys in die vrystaat in 1981….nee ek is nou nog in trauma
DMI: ek het ook een keer verdrink in in 1978…nie lekker nie. is ook bygebring, obviously.
Ek het een keer met die trein van Kaapstad tot in Malelaan gekry – met 500 oumense almal oor 65. ek was 29. ek het vreeslik baie gedrink.
Haai Rosa, ek moet bietjie by Moeder uitvind, maar dit kon ongeveer daardei selfde jaar gewees het…
Tannie Roos… Dis die einste plek waar ek mos my gat gewip het en ‘n hele paar kilo’s terug gestap het na die gastehuis buite die dorp … Ek net summier geweier om in die kar te klim. Needless to say het ek blase op my voete gehad… son het my verbrand…
Maar ek het ‘n punt gehad om te bewys!
En lyk my jy het ook net EEN KEER geblog laas week!