rss
0
What’s for Dinner?

What’s for Dinner?

I am sure there are a few people who ask that question everyday and a few domestic executives who are running out of ideas. Here is a website that may help. Bigoven. A website full of recipes and ideas all contributed by members. What I like about the site is, that the recipes are very easy [...]

2
Naweek “blues”.

Naweek “blues”.

Die ou naweek het ook maar treurig begin. Nogal lang naweek van alle dinge hier in Ierland. Saturdag (5 Junie 2010) het ek soos ‘n wafferse slim student die tog na die universiteit onder neem om ‘n Engelse Taal toets te skryf om te sien of ek darem genoeg “grammar” ken en my “yes and [...]

8
Terug!

Terug!

Na ‘n afwesigheid wat soos ‘n ewigheid gevoel het, is ek nou weer terug met ‘n hup en stoot. Genoeg gerus vir eers en sal nou weer die pen (of “keyboard” optel en weer probeer om so paar woorde aanmekaar te slaan. Weet nie wat die resultaat gaan wees nie. Nie veel dinge het gebeur [...]

11
Fees groete.

Fees groete.

So liewe mense, gemeente lede en susters van die Koeksister Brigade, dit is daardie tyd van die jaar wat baie mense verwelkom en ander net hoop dit gaan vinnig verby. Hoe dit ook al moet wees in jou lewe is vir jou om te kies. Ek wil darem net namens die fees komitee julle almal [...]

13
Tot dusver…

Tot dusver…

Ek weet dit is maar stil hier in my geweste, maar dit is seker maar tekens dat die jaar na sy einde toe staan en daar nie veel is of te sê nie. So paar dinge het in die wêreld gebeur. Nie dat dit my vreeslik verras het nie. Dit was tog voorspelbaar as mens [...]

13
Labour Unions.

Labour Unions.

These days every type of industry has a labour union to protect them from the employer or to cover up the laziness. What I would like to know is, if prostitutes belong to the Sex Workers Union, when will they go on strike to demand better pay and working conditions and what the consequences will [...]

Page 2 of 151234510...Last »