rss
13
The right road?

The right road?

I am sure most of us, when we were at school had big plans and ideas what we would like to achieve and do in life. I am sure that most people reached or are on the right track of the goals they set for themselves. Some can look back and pat themselves on the [...]

14
Today maybe the last!

Today maybe the last!

Why is it we always wait for someones funeral to tell him/her how much we miss them and what a wonderful person he or she was? It is something that really bugs me when I attend a funeral service and they ramble on about how wonderful he/she was etc. Personally I think it is a bit [...]

58
Die Afrikaner legende.

Die Afrikaner legende.

Ek gaan nou seker lekker op tone trap en paar heilige koeie se hormone hel hoog op stoot. Ek voel net dat dit is nou tyd om bietjie ys water op die ou hol rug geryde ou donkie te gooi. Mense! My volk! My mede Afrikaans sprekende Suid Afrikaners! Asseblief! Ek vra mooi! Skrik wakker [...]

10
Watter kant van die spoorlyn?

Watter kant van die spoorlyn?

Ek het gisteraand geluister na een Goggabyt se “Podcasts” en dit was haar opmerking oor snobisme wat my herinner het aan iets. Wat is dit met die ou volkie aan die Suidpunt van Afrika dat hulle graag altyd wil beindruk? Moet altyd beter wees en bewaar jou siel as jy nie in die kategorie pas [...]

19
So sing die boere!

So sing die boere!

Ek moet erken dat ek is ‘n persoon wat regtig min na Afrikaanse musiek luister. Seker omdat wanneer ek aan Afrikaanse musiek dink dan hoor ek vir Sonja Herholdt, Bles Bridges of Leon Schuster in my gedagtes. Ja ek weet dinge en musiek het al verander in Suid Afrika sedert dien. My lewe was darem [...]

6
Anger

Anger

There once was a little boy who had a bad temper. His Father gave him a bag of nails and told him that every time he lost his temper, he must hammer a nail into the back of the fence. The first day the boy had driven 37 nails into the fence. Over the next [...]

Page 3 of 151234510...Last »