Afrikaans en my lyding!
Hierdie pos is spesiaal opgedra aan die “Pastorie Tannie” wat so kla oor my swak spelling en goor taal gebruik. Ongelukkig moet ek dit nou hardop sê dat ek het van skool absolute niks gehou nie. Niks wat ek daar gedoen het was nou regtig wat my aandag trek het nie. Met gedagte span van [...]








