Besluite en teleurstellings.
In die tye en dae wat dit so stil was op hierdie ou werfie, het daar baie dinge gebeur. Nie vreeslik fisies nie, meer oor wat in die gedagtes aangaan en besluite wat geneem moet word oor wat en waarheen die stofpad my nou neem. Party dae het dit geklink soos ‘n bos telegraaf in [...]




