rss

Tag: "humour"

16
Pienk polonie en blou eiers.

Pienk polonie en blou eiers.

Vanoggend gedurende my wandel sien ek ‘n advertensie vir een of ander toebroodjie met sulke aaklige pienk ham en nog ander “filling” daarop. Dit het my sommer weer herrinner aan dinge waarvan ek nie hou nie en tog so deel is van jou groot word en kinder dae. Ek het die meeste van my skool [...]

17
New Dishwasher!

New Dishwasher!

Ladies a  new dishwasher that makes cleaning the dishes more than fun and a chore to look forward to! Never will you have to spend most of your day slaving away over dirty dishes, while the men watch television. Fully automatic and with wash cycles to die for! Satisfaction guaranteed! Get yours now while stock lasts!

16
Gekners van tande!

Gekners van tande!

As iemand wat in die hotel bedryf werk en ook al agter die kos potte gestaan het, is een van my “pet hates” seker buffets. Die persoon wat buffets uitgedink het moet liefs soos ‘n speenvark “opgedress” word en op ‘n buffet gesit word. Dit kan seker elke sjef se grootste nagmerrie wees. Besef die [...]

20
Is ek "kommin" as…

Is ek "kommin" as…

 …as ek blou “vis plakkies” dra en daar vlieg 3 eendjies die ewigheid in teen my muur? …as ek na Jack Parow luister en braai met Kooler Box as agtergrond musiek?…omdat ek sandale en kouse aan het met ‘n kam in? …daar ‘n pienk plastic flamink in my voortuin is en rusbank met ‘n kunsmatige [...]

15
What were they thinking?

What were they thinking?

I may give away my age here, but believe me I still have a long way to go before I have to purchase walking stick. This bicycle was my first real bicycle I received after I graduated the training wheels stage. It was a brand spanking new and hideous 70′s psychedelic purple one. A Chopper. [...]

13
Daisy en die omgewing.

Daisy en die omgewing.

Arme Daisy en Buttercup is nou ook nie meer veilig nie as gevolg van die omgewing en lug besoedeling nie. Hier in die Europese Unie beoog hulle om dalk belasting op koeie te hef. Die rede is dat die koeie se gepoep baie nadelig is vir die omgewing. Arme Daisy moet nou “carbon tax” ook [...]

Page 1 of 3123