So sing die boere!
Ek moet erken dat ek is ‘n persoon wat regtig min na Afrikaanse musiek luister. Seker omdat wanneer ek aan Afrikaanse musiek dink dan hoor ek vir Sonja Herholdt, Bles Bridges of Leon Schuster in my gedagtes. Ja ek weet dinge en musiek het al verander in Suid Afrika sedert dien. My lewe was darem [...]




