22
By Rustig on October 13th, 2009
Verkoop van my area.
Dit is baie moeilike opdrag wat die “pastorie vrou“ nou weer uitgedeel het. Die probleem is dat ek basies op twee verskillende plekke groot geword het en dat elkeen was en is vir my besonders in sy eie wese. Die plaas het my op my eie gelos en kon die wêreld vol wandel sonder om [...]


